Toe sê Jesus vir hulle: “Julle het tog al in die Skrif gelees:“Die klip wat deur die bouers afgekeur is,juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword.Dit is deur die Here gedoen en is 'n wonder in ons oë.