Wie van die twee het gedoen wat hulle pa wou hê?”Hulle sê: “Die eerste.”Toe sê Jesus vir hulle: “Dit verseker Ek julle: Tollenaars en prostitute gaan eerder as julle in die koninkryk van God in.