Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het na die tempel toe gegaan, en terwyl Hy besig was om die mense te leer, kom die priesterhoofde en die familiehoofde van die volk na Hom toe en vra: “Met watter gesag doen u hierdie dinge? En wie het u hierdie gesag gegee?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:23 in konteks