Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop antwoord Jesus hulle: “Dit verseker Ek julle: As julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle kan doen wat Ek aan die vyeboom gedoen het. Meer nog: Julle sal vir hierdie berg kan sê: ‘Lig jou op en val in die see!’ en dit sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:21 in konteks