Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe die priesterhoofde en die skrifgeleerdes die wonderlike dinge sien wat Hy doen, en ook die kinders wat in die tempel aanhou uitroep: “Prys die Seun van Dawid!” was hulle verontwaardig.

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:15 in konteks