Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dié tyd het Jesus op 'n sabbatdag deur gesaaides geloop. Sy dissipels het honger geword en are begin pluk en van die koring geëet.

Lees volledige hoofstuk Matteus 12

Kyk Matteus 12:1 in konteks