Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hy dit in gedagte gehad het, het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef seun van Dawid, moenie bang wees om met Maria te trou nie, want wat in haar verwek is, kom van die Heilige Gees.

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:20 in konteks