Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Altesaam was daar dus veertien geslagte van Abraham af tot by Dawid, veertien van Dawid af tot by die Babiloniese ballingskap en veertien van die Babiloniese ballingskap af tot by Christus.

Lees volledige hoofstuk Matteus 1

Kyk Matteus 1:17 in konteks