Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Fariseërs, en tewens die Jode oor die algemeen, eet immers nie as hulle nie eers hulle hande behoorlik gewas het nie. So hou hulle hulle aan die oorgelewerde gebruik van die voorgeslagte.

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:3 in konteks