Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het Hom gereed gemaak en daarvandaan weggegaan na die gebied van Tirus toe. Daar het Hy in 'n sekere huis tuis gegaan, en Hy wou nie hê dat iemand dit te wete moes kom nie. Tog kon Hy nie onopgemerk bly nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:24 in konteks