Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef het 'n stuk linne gekoop, Jesus van die kruis gaan afhaal, Hom in die linne toegedraai en neergelê in 'n graf wat in die rots uitgekap was. Hy het 'n klip voor die ingang van die graf gerol.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:46 in konteks