Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 13:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as dit nie was dat die Here daardie tyd ingekort het nie, sou geen mens dit oorleef nie; maar ter wille van die uitverkorenes wat Hy uitverkies het, het Hy daardie tyd ingekort.

Lees volledige hoofstuk Markus 13

Kyk Markus 13:20 in konteks