Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle kom toe in Jerusalem aan. Jesus het na die tempel toe gegaan en die mense wat op die tempelplein besig was om te koop en te verkoop, daar begin uitjaag. Die tafels van die geldwisselaars en die stoele van die duiweverkopers het Hy omgegooi.

Lees volledige hoofstuk Markus 11

Kyk Markus 11:15 in konteks