Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het egter gegaan en dit wyd en syd begin verkondig en dit oral geloop en vertel. Daarom kon Jesus nie meer openlik in 'n dorp kom nie en het Hy gewoonlik buite in die oop veld gebly. Tog het die mense van alle kante af na Hom toe gekom.

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:45 in konteks