Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal was so verbaas dat hulle onder mekaar geredeneer en gesê het: “Wat gaan hier aan? Dit is 'n nuwe leer, en dit kom met gesag! Hy gebied selfs die onrein geeste, en hulle gehoorsaam hom.”

Lees volledige hoofstuk Markus 1

Kyk Markus 1:27 in konteks