Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy is soos 'n man wat by die bou van sy huis die grond diep uitgegrawe en die fondament op die rotsbodem gelê het. Toe daar 'n oorstroming kom en die vloedwater die huis tref, kon dit hom nie beweeg nie, want die huis was goed gebou.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:48 in konteks