Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nee, sonder om iets terug te verwag, moet julle julle vyande liefhê en goed doen en uitleen. Dan sal daar vir julle 'n groot beloning wees: julle sal kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self goed is vir die ondankbares en slegtes.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:35 in konteks