Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die Jode vir mekaar: “Waarheen sou hy van plan wees om te gaan dat ons hom nie sal kry nie? Hy is tog nie van plan om na die Griekssprekende Jode in die buiteland te gaan en die Grieke daar te leer nie?

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:35 in konteks