Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

As iemand op 'n sabbatdag die besnydenis mag ontvang om nie die wet van Moses te verbreek nie, waarom is julle dan vir My kwaad omdat Ek op 'n sabbatdag iemand se hele liggaam gesond gemaak het?

Lees volledige hoofstuk Johannes 7

Kyk Johannes 7:23 in konteks