Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is die lewende brood wat uit die hemel gekom het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy ewig lewe. En die brood wat Ek sal gee, is my liggaam. Ek gee dit sodat die wêreld kan lewe.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:51 in konteks