Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Hy met toutjies 'n sweep gemaak en almal uit die tempel uitgejaag, ook die skape en die beeste. Die geld van die geldwisselaars het Hy op die grond gegooi en hulle tafels omgekeer.

Lees volledige hoofstuk Johannes 2

Kyk Johannes 2:15 in konteks