Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nadat Judas die stukkie brood gevat het, het die Satan in hom ingevaar. Toe sê Jesus vir hom: “Wat jy wil doen, moet jy baie gou doen!”

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:27 in konteks