Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het geantwoord: “Dit is die een vir wie Ek 'n stukkie brood wat Ek in die sous ingesteek het, sal gee.”Hy vat toe 'n stukkie brood, steek dit in die sous en gee dit vir Judas seun van Simon Iskariot.

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:26 in konteks