Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Jode wat by Maria in die huis was en haar vertroos het, sien dat sy vinnig opstaan en uitgaan, het hulle agter haar aangegaan omdat hulle gedink het sy gaan na die graf toe om daar te huil.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:31 in konteks