Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons wat glo, gaan wel in die rus in, maar hulle nie, soos God gesê het:“Toe het Ek in my toorn 'n eed afgelê:In my rus sal hulle beslis nie ingaan nie.”En tog was sy werk ná die skepping van die wêreld reeds afgehandel,

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:3 in konteks