Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar ons sien Jesus, met eer en heerlikheid gekroon op grond van sy lyding en dood. Hy is 'n kort tydjie minder gemaak as die engele, sodat Hy deur die genade van God vir almal sou sterwe.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:9 in konteks