Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het alles aan hom onderwerp.”By die onderwerping van alle dinge aan die mens is niks uitgesluit nie. Alles is aan hom onderwerp. Nou sien ons nog nie dat alle dinge reeds aan die mens onderwerp is nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:8 in konteks