Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Filippus het toe klaargemaak en gegaan.'n Ontmande Etiopiër wat 'n hoë pos beklee het aan die hof van die kandake, soos die koningin van Etiopië genoem is, en wat haar geldsake beheer het, het na Jerusalem toe gekom om te aanbid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:27 in konteks