Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het hom geen eiendom in hierdie land gegee nie, selfs nie 'n handbreedte daarvan nie. Maar Hy het wel belowe om dit as besitting vir hom te gee, en ná hom vir sy nageslag, alhoewel hy nog nie 'n kind gehad het nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:5 in konteks