Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party van die lede van die Sinagoge van die Vrygelate Slawe, soos dit genoem is, wat bestaan het uit Jode wat van Sirene en Aleksandrië afkomstig was, het toe saam met Jode wat van die provinsies Silisië en Asië gekom het, met Stefanus begin redeneer.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:9 in konteks