Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die voorstel het by al die gelowiges byval gevind, en hulle het Stefanus gekies, 'n man met 'n vaste geloof en vol van die Heilige Gees, en verder Filippus, Progorus, Nikanor, Timon, Parmenas, en Nikolaus wat van Antiogië afkomstig was en vantevore uit die heidendom tot die Jodedom oorgegaan het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:5 in konteks