Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd, toe die gelowiges nog steeds meer geword het, het daar teen die Hebreeussprekendes klagtes gekom van die Griekssprekendes dat hulle weduwees in die daaglikse versorging afgeskeep word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:1 in konteks