Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Petrus vir haar: “Waarom het julle ooreengekom om die Gees van die Here uit te tart? Die mense wat jou man begrawe het, is nou net weer by die deur, en hulle sal jou ook uitdra.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:9 in konteks