Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Dit erken ek wel voor u: Ek dien die God van my voorvaders volgens die leer van Christus wat hulle 'n dwaalrigting noem. Ek glo nog steeds alles wat in die wet en die profete geskrywe staan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24

Kyk Handelinge 24:14 in konteks