Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Hewige woordewisseling het toe ontstaan. 'n Paar skrifgeleerdes van die party van die Fariseërs het opgespring, heftig beswaar gemaak en gesê: “Ons het niks teen hierdie man nie. Miskien het daar 'n gees of 'n engel met hom gepraat.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:9 in konteks