Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die rusie het so hewig geword dat die kommandant bang was dat hulle Paulus uitmekaar sou skeur. Daarom het die kommandant sy soldate beveel om hom tussen hulle te gaan uithaal en terug te bring na die kaserne toe.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:10 in konteks