Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons het die gelowiges daar opgesoek en sewe dae by hulle gebly. Deur die Gees gelei, het hulle vir Paulus gesê om nie Jerusalem toe te gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:4 in konteks