Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:35-37 Afrikaans 1983 (AFR83)

35. By die trap van die kaserne het die gepeupel so saamgedrom dat die soldate Paulus moes dra,

36. want al die mense het agterna geloop en geskreeu: “Weg met hom!”

37. Net voor hulle Paulus die kaserne wou inbring, sê hy vir die kommandant: “Mag ek u iets vra?”Daarop sê die kommandant: “Ken jy Grieks?

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21