Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die skare het so deurmekaar geskreeu dat hy in die lawaai nie kon uitvind wat presies aan die gang is nie. Hy het toe beveel dat Paulus na die kaserne toe gevat moet word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:34 in konteks