Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons bedryf staan in gevaar om 'n slegte naam te kry. En nie net dit nie. Die gevaar is ook dat die tempel van die groot godin Artemis sy betekenis sal verloor en dat sy van haar grootheid berowe sal word, hierdie godin wat in die hele provinsie Asië en oor die hele wêreld vereer word.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:27 in konteks