Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle sien en hoor self dat hierdie Paulus daarin geslaag het om nie net in Efese vir hom 'n groot aanhang te kry nie, maar ook in byna die hele provinsie Asië. Hy sê dat goed wat met die hand gemaak word, nie gode is nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:26 in konteks