Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ten spyte hiervan het die apostels 'n geruime tyd in die stad gebly en in vertroue op die Here onbevrees gepreek. Die Here het ook die boodskap van sy genade bevestig deur die apostels tekens en wonders te laat doen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:3 in konteks