Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die gelowiges geestelik versterk en hulle aangespoor om getrou te bly in die geloof. “Ons sal eers deur baie verdrukking moet gaan voordat ons in die koninkryk van God kom,” het hulle gesê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:22 in konteks