Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mense, wat vang julle nou aan? Ons is maar net sulke mense soos julle. Ons bring vir julle die goeie boodskap dat julle hierdie sinlose gode moet laat staan en julle tot die lewende God bekeer. Dit is Hy wat die hemel en die aarde en die see en alles wat daar is, gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 14

Kyk Handelinge 14:15 in konteks