Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus en Barnabas het reguit vir hulle gesê: “Die woord van God moes eerste aan julle verkondig word. Maar omdat julle dit verwerp en daarmee beslis dat julle die ewige lewe nie werd is nie, gaan ons nou na die mense toe wat nie Jode is nie,

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:46 in konteks