Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die sinagoge uit was, het baie van die Jode en van die mense wat vantevore uit die heidendom tot die Jodedom oorgegaan het, saam met Paulus en Barnabas gegaan. Dié het met hulle gepraat en hulle aangemoedig om op die genade van God te bly vertrou.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:43 in konteks