Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle op 'n keer bymekaar was om die Here te dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê: “Sonder Barnabas en Saulus vir My af om die werk te doen waarvoor Ek hulle geroep het.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:2 in konteks