Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe dring dit tot Petrus deur wat met hom gebeur het en hy dink: nou besef ek eers regtig dat die Here sy engel gestuur het om my uit die hande van Herodes te red en van alles wat die Joodse volk van plan was om te doen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:11 in konteks