Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is by die eerste wag verby en ook by die tweede, en toe hulle by die ysterdeur kom wat na die stad toe lei, het dit vanself vir hulle oopgegaan. Toe hulle buite kom en 'n ent met die straat af was, het die engel vir Petrus skielik verlaat.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:10 in konteks