Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur die vervolging wat na Stefanus se dood ontstaan het, is die gelowiges uitmekaar gejaag. Party van hulle het na Fenisië, Siprus en Antiogië toe gegaan, maar hulle het die woord aan niemand anders as net aan Jode verkondig nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:19 in konteks